As deel van my werk moet ek gereeld Duitsland toe om te gaan kyk na die vordering van die sagteware pakket wat deelmaak van ons pyplyn projek Siende dat ons halfpad om die wêreld moet vlieg om in Europa te kom, beplan ons altyd om naweke darem iets te ...
‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 

Click here to read this mailing online.

Your email updates, powered by FeedBlitz

 
Here is a sample subscription for you. Click here to start your FREE subscription


"Die Boedie Blog" - 5 new articles

  1. Boedie in Switzerland, Duitsland en Frankryk
  2. Vakansie!!!
  3. Clarens toe
  4. MONTZINGERS X 3
  5. “WAT ‘N MAN NODIG HET”
  6. More Recent Articles

Boedie in Switzerland, Duitsland en Frankryk

As deel van my werk moet ek gereeld Duitsland toe om te gaan kyk na die vordering van die sagteware pakket wat deelmaak van ons pyplyn projek Siende dat ons halfpad om die wêreld moet vlieg om in Europa te kom, beplan ons altyd om naweke darem iets te sien en die keer was dit ook nie anders nie. ...

Lees die hele storie »

   

Vakansie!!!

Dit was 'n dol jaar gewees en die Desembervakansie kon nie vinnig genoeg kom nie!Eerste aan die beurt was om te kamp by Orania en die Oranjerivier. Ek en Suné het ons tent hier maak staan om 5 nagte hier op die oewer by Aan-die-Oewer te kamp. Dit is die eerste keer dat ons so lank sou kamp, dat...

Lees die hele storie »

   

Clarens toe

Die Vrystaat is bekend vir sy vlaktes. Dit is veral sigbaar as jy vanaf Bloem na die noordelike dele van die provinsie beweeg. Maar draai nou net jou motor se neus in ‘n oostelike rigting, en die Vrystaat verruil sy uitgestrekte grasvelde vir koppies wat sommer vinnig al hoe hoër duin hoe verder...

Lees die hele storie »

   

MONTZINGERS X 3

Die Montzingers het besluit dat 2009 die jaar is wanneer ons nog 'n byvoeging tot ons huishouding gaan maak. 2 honde en 2 katte is nou genoeg, dit is tyd vir mense. Na vele nabetraging en oorweging van die voordele en nadele het ons Maart 2009 as die vetrekpunt geteiken. Dit was 'n besluit waaroor...

Lees die hele storie »

   

“WAT ‘N MAN NODIG HET”

"Daar's hulle", hoor ek die gids fluister, opgewonde dog beheersd. Ek kyk vinnig rond om te sien waar "hulle" is en sien niks. Ek soek bevestiging by Stefan wat saam met my loop, want ons loop nou al vir 'n paar uur en elke nou en dan verwar ons 'n bossie, 'n geluid of geritsel met 'n rooibok. "Ja...

Lees die hele storie »

   

More Recent Articles


You Might Like